Die Paarl het die afgelope naweek gebuk gegaan onder ’n tragedie toe drie lyke die afgelope Saterdag (18 Januarie) op verskeie plekke in die dorp deur verbygangers aangetref is.
Die langverwagte opgradering van Bergrivier Boulevard in die Paarl gaan in 2025 uiteindelik ’n werklikheid word – nadat die projek wat oorspronklik vir 2021-’22 beplan is, vertraag is.
Die vasberadenheid van polisiebeamptes om op waardevolle inligting te reageer, het gelei tot die inhegtenisneming van drie verdagtes wat Dinsdag (21 Januarie) in afsonderlike voorvalle in besit van ...
Die gewilde R43 Ekspo keer op 24 en 25 Januarie terug na die skilderagtige Aan de Doorns-wynkelder buite Worcester, met ’n spesiale vertoning deur die bekende musikant Michael Meiring wat die lewendig ...
Sy het drie skoueroperasies en ’n operasie aan haar enkel ondergaan. Covid het haar letterlik platgetrek en sowat twee jaar gelede is borskanker by haar gediagnoseer.
After seven years of dedicated trail development and meticulous planning, Paarl has secured a landmark achievement in its sporting history, hosting four stages of the 2025 Absa Cape Epic, the world’s ...
Die bekende Paarlse pastoor Graham Taff, wat reeds vir 28 jaar by die Rivers of Joy Tabernacle Full Gospel Church of God betrokke is, het op 19 Januarie sy beradingskliniek geopen en daarmee ’n jare l ...
Goeie nuus vir inwoners van die Spokiesdorp- en Riverbank- informele nedersettings in Rawsonville, wat knap langs die Smalblaarrivier geleë is, is dat die provinsiale departement van omgewingsake en o ...
The Rhodes Quality Winelands Cycle Race, organised by the Rotary Club of Paarl, will take place on Sunday 26 January. The start and finish will be at Huguenot Primary School in Wellington.