Die Suid-Afrikaanse rolprentvervaardiger Anant Singh is saam met wêreld-ikone soos die sangers Andrea Bocelli, Renée Fleming en George Osborne, voorsitter van die Britse Museum, aangewys om te dien in ...
Die Paarl het die afgelope naweek gebuk gegaan onder ’n tragedie toe drie lyke die afgelope Saterdag (18 Januarie) op verskeie plekke in die dorp deur verbygangers aangetref is.
Die vasberadenheid van polisiebeamp­tes om op waardevolle inligting te reageer, het gelei tot die inhegtenis­neming van drie verdagtes wat Dinsdag (21 Januarie) in afsonderlike voorvalle in besit van ...
Die langverwagte opgradering van Bergrivier Boulevard in die Paarl gaan in 2025 uiteindelik ’n werklikheid word – nadat die projek wat oorspronklik vir 2021-’22 beplan is, vertraag is.
A man who fled a passing Worcester police patrol van was arrested on Thursday 16 January between block D and E in Riverview.
ROBERTSON - Die Langeberg-munisipaliteit doen ’n dringende beroep op inwoners om die stryd teen onwettige storting aan te sê.
Die gewilde R43 Ekspo keer op 24 en 25 Januarie terug na die skilderagtige Aan de Doorns-wynkelder buite Worcester, met ’n spesiale vertoning deur die bekende musikant Michael Meiring wat die lewendig ...
Alle paaie lei eerskomende Sondag (26 Januarie) na die Ceres-sportterrein wanneer die Kaapse Wynland Kersfeeskore-unie sy eerste Uniale Kompetisie sal hou.
Sy het drie skoueroperasies en ’n operasie aan haar enkel ondergaan. Covid het haar letterlik platgetrek en sowat twee jaar gelede is borskanker by haar gediagnoseer.
Die bekende Paarlse pastoor Graham Taff, wat reeds vir 28 jaar by die Rivers of Joy Tabernacle Full Gospel Church of God betrokke is, het op 19 Januarie sy beradingskliniek geopen en daarmee ’n jare l ...
The Rhodes Quality Winelands Cycle Race, organised by the Rotary Club of Paarl, will take place on Sunday 26 January. The start and finish will be at Huguenot Primary School in Wellington.
Met sy vingers wat dans oor die vuur en ’n passie vir die perfekte braai, maak Paarl se eie Godfrey Davids (41) sy buiging op die nasionale verhoog.